You are here

Australian Cattledog / Australiese Beeshonde

Ek teel top gehalte Beeshonde wat geskik is om met beeste te werk.My honde is ook goeie gesins -en waghonde, hulle kom goed klaar met kinders. Skakel my vir meer inligting. Verwysings van vorige kopers is ook beskikbaar. Elbie 082 647 0130
Closest City: 
Johannesburg
Suburb: 
Lichtenburg Noord-wes
Telephone: 
0826470130
0826470130
Breeds Specialised In: 
Other